Pattisons

Thursday, March 08, 2007

Ouma en Oupa se huisie - 1,2,3 mure




Ouma en Oupa se huisie - Een groot gat



Ouma en Oupa se huisie - Da gaan ma se boom



Ouma en Oupa se huisie - Voor die tyd



Eetenstyd? Slapenstyd?

Ek dink gaan eers bietjie rus


voor ek verder eet...

Ma - ek waarsku - ek gaan huil...















Sien Ma nou...ek het gewaarsku

Kyk waar sit ek nou




Kyk Ma..ek bou of breek




Monday, February 12, 2007

Ag Vader - gee my asb krag...




Een oggend se slapie het so uitgedraai...sy het amper vir 'n uur in die posisie geslaap...dit was te dierbaar vir woorde.






Saturday, February 10, 2007

Check my...


OK - ek kan nou sit, ek kan nou kruip en met die nuwe goed aan my voete moet ek seker nou begin loop...

Ouma se 2de party



Die familie by Ouma se ete








Die enigste agterkleinkind by die party









Die enigste Oupa en Ouma by die partytjie

Wednesday, February 07, 2007

Ouma se 1ste 90 party




Die dame van die dag met haar oudste en jongste susters as eregaste









Ouma tydens die toesprake by een van die drie koeke









Die hele wereld is genooi en het opgedaag









CAROLINE was by verre die jongste dame daar









Ouma se verjaarsdagkoek - ons moes bietjie plan maak met die kersies...








Net sodat julle kan onthou hoe party van die familie nog lyk.

Monday, January 22, 2007

Kyk almal - ek sit al op my eie


My outfits - kyk hoe mooi trek ma my aan



Groot pote











Ek hoop nie my voete word eendag sooo groot nie...
My splinternuwe stokou stoeltjie.
Pa het hom vir my nuut gemaak en grootouma se die stoel kom uit die vroee vorige eeu...wanneer dit ook al mag wees.










Reg om te eet - ma gee my nou al wortels...elke liewe dag.

Dankie Oom PW en Tannie Karin!!!
















Sjoe maar so vark kan beweeg...het jou!

Monday, January 15, 2007












Ek het die beste speelplek in die wereld gekry...












So gespeel en gerol maak my nogal moeg...ek dink ek rus sommer net hier.

Dis etenstyd!



Eers iets te drinke asseblief Pa...























Ons is reg vir aksie Ma...en daar eet ons



Aarde ...wat 'n gemors - nou gaan ek WEER moet gaan bad.