Pattisons

Friday, December 22, 2006

Al die gekuier put mens nogal uit

Die beste kuier by my maatjies


Spieeltjie, spieeltjie in my hand...

...wie's die cuteste baba in die land?

Alweer tande


Ten minste het Tannie Marlie nou vir my iets gegee wat ek kan kou tot die gejeuk ophou...

Raai wie is ek..?


Raai watter een van die drie poppies is ek...?

My en Pa se stoele



Ek wonder of ek ook sal lekker op my eie sal kan sit...










Kyk mamma - ek sit op my eie stoel!

Eindelik - 'n smile op kamera





















Sjoe maar my Pa kan darem snaaks wees. Kan julle my TWEE tande al sien...kyk ek sal weer lag.

Monday, December 11, 2006

My eerste tand











Die goed in my mond jeuk vreeslik ...maar ouma se koue roomys help darem.

Ek swem nou al met 'n tjoopie



My eerste kersgeskenk






Thursday, December 07, 2006

Stop being sooo cute...




Sjuutt...


... moenie vir ma vertel nie maar ek hou nogal van die goed wat pa my voer.

Dis die lewe...

Rus voor die rol



Ek dink ek sal na die slapie maar probeer omrol...

Ek weet van technolgy voor ek kan loop


Rokkies wil sy dra...


Ek's veronderstel om rokke te dra maar aarde tog - ek kan dan nie eers my voete sien nie...

Cool Caroline













Dis hoe die coolbabies en die Shiek chicks in Gauteng lyk

Kan julle my sien?















... en die is nie eers al my teddies nie.