Pattisons

Monday, January 22, 2007

Kyk almal - ek sit al op my eie


My outfits - kyk hoe mooi trek ma my aan



Groot pote











Ek hoop nie my voete word eendag sooo groot nie...
My splinternuwe stokou stoeltjie.
Pa het hom vir my nuut gemaak en grootouma se die stoel kom uit die vroee vorige eeu...wanneer dit ook al mag wees.










Reg om te eet - ma gee my nou al wortels...elke liewe dag.

Dankie Oom PW en Tannie Karin!!!
















Sjoe maar so vark kan beweeg...het jou!

Monday, January 15, 2007












Ek het die beste speelplek in die wereld gekry...












So gespeel en gerol maak my nogal moeg...ek dink ek rus sommer net hier.

Dis etenstyd!



Eers iets te drinke asseblief Pa...























Ons is reg vir aksie Ma...en daar eet ons



Aarde ...wat 'n gemors - nou gaan ek WEER moet gaan bad.

Nog kerspersente