Pattisons

Monday, February 12, 2007

Ag Vader - gee my asb krag...




Een oggend se slapie het so uitgedraai...sy het amper vir 'n uur in die posisie geslaap...dit was te dierbaar vir woorde.






Saturday, February 10, 2007

Check my...


OK - ek kan nou sit, ek kan nou kruip en met die nuwe goed aan my voete moet ek seker nou begin loop...

Ouma se 2de party



Die familie by Ouma se ete








Die enigste agterkleinkind by die party









Die enigste Oupa en Ouma by die partytjie

Wednesday, February 07, 2007

Ouma se 1ste 90 party




Die dame van die dag met haar oudste en jongste susters as eregaste









Ouma tydens die toesprake by een van die drie koeke









Die hele wereld is genooi en het opgedaag









CAROLINE was by verre die jongste dame daar









Ouma se verjaarsdagkoek - ons moes bietjie plan maak met die kersies...








Net sodat julle kan onthou hoe party van die familie nog lyk.