Pattisons

Wednesday, July 26, 2006

Etenstyd met Pa

Kenneth doen dit sommer van die eerste dag af sonder veel moeite...

Monday, July 24, 2006

Raai soos wie lyk Caroline




Wie is Caroline en wie is Kenneth?

Self die dokter het onmiddelik opgemerk dat sy soos haar PA lyk.

Saturday, July 22, 2006

Caroline en haar teddies



So groot soos haar teddie waterbottel



















Caroline se grootste teddiie - geskenk deur Christa, haar ma se beautician en goeie vriendin.

Wednesday, July 19, 2006

Caroline se kamer






Dankie Kalioppi


Carla en Caroline saam met die beste genikoloog in Gauteng.

Dankie Dr. Kalioppi vir die fantastiese sorg wat jy ons gegee het en die puik manier waarop die operasie gedoen is. Ons verruil jou vir niks.

Die oumas, oupas en oumagrootjie



Oupa Chris en Ouma Ria




Ouma Franci en Oupa Jeff

Ouma Anna met haar eerste agter kleinkind - nou is sy ook 'n grootjie

Ons Engeltjie die eerste week









Die trotse Pa



'n Paar minute nadat Caroline op aarde aangekom het. Sy het al haar toetse geslaag en Pa is baie beindruk.


Ons nuwe familie

Carla

Kenneth en

Caroline

Monday, July 10, 2006

Welkom Caroline


Caroline Pattison arrived on planet earth at 13:53 weighing in at 0.003125 tons and 0.0051 kilometers long. Carla is fine and Kenneth has estimated labola at $10 million in 2030.