Pattisons

Wednesday, July 19, 2006

Dankie Kalioppi


Carla en Caroline saam met die beste genikoloog in Gauteng.

Dankie Dr. Kalioppi vir die fantastiese sorg wat jy ons gegee het en die puik manier waarop die operasie gedoen is. Ons verruil jou vir niks.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home