Pattisons

Monday, October 23, 2006

Ek en Ma swem!!!















Sunday, October 22, 2006

Nou wie en wat is die?














Wie is jy ...? Nou wat op aarde is die?

Dankie Oom Cobus!












Uiteindelik iets uit London waarmee ek mag speel. Dankie oom Cobus en Hannah

Thursday, October 19, 2006

Wat doen ma as ek slaap?

As jy 3 mnde oud is...



... mag jy blou begin dra want jou pa en ma onthou jy is 'n dogtertjie.








... mag jy al jou klere uittrek as jy koors het.













... begin jy al geld in die pos kry. Geen idee wat mens daarmee doen nie.









... mag jy begin buite toe gaan om weer net op jou rug te beland.








... kan jy begin terugpraat as Oupa silly geluide vir jou maak.

Die vier geslagte


Hier is Pa, Ouma Franci, Grootouma Mona en Ek









Hier is Ma, Grootouma Anna, Ouma Ria en Ek

Thursday, October 05, 2006

Kyk almal - Ek sit!




Tuesday, October 03, 2006

Caroline se doopuitnodiging

Die Pattisons

Lag en gesels




Ons lag en gesels en ma soen die hele dag...

My poppies



Ek kan al my poppies klap dat hulle koppe spin...ma lag haar lam elke keer.

Just as I am...

Tande tyd



Tannie Marli...ek is seker my pa het die doel vir die gladde ring heeltemal verkeerd. Ek wil dit eerder in my mond druk...














Wat op aarde is dit wat my mond so laat jeuk...

Totaal uitgeput





My Ma en Pa put my soms totaal heeltemal uit, maar lyk darem of ek hulle ook 'n "GO" gee.

My 5 minute outfit



Hierdie pragtige klere het ek net vir 5 minute gedra. Geen mens kan soveel gekrap hanteer nie al is dit hoe mooi vir ma.
Nou hang die toppie maar as 'n prentjie teen my muur.