Pattisons

Thursday, October 19, 2006

As jy 3 mnde oud is...



... mag jy blou begin dra want jou pa en ma onthou jy is 'n dogtertjie.








... mag jy al jou klere uittrek as jy koors het.













... begin jy al geld in die pos kry. Geen idee wat mens daarmee doen nie.









... mag jy begin buite toe gaan om weer net op jou rug te beland.








... kan jy begin terugpraat as Oupa silly geluide vir jou maak.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home