Pattisons

Wednesday, August 30, 2006

Cutie Caroline






Daddy's little angel









Kleine hasie ... grote ore












Tyd vir my oefeninge...en 1 push..en








Wat 'n uitputtende dag...

Tuesday, August 29, 2006

Lente in Gauteng


WOW - Nou wat op hierdie aarde is dit?

Hande en voete verewig



Caroline se handjies en voetjies is verbrons op 2 weke.

Haar pa wil op 21 weer 'n afdruk maak - - wonder wie gaan haar oortuig.

Salige slapenstyd












Monday, August 21, 2006

So lyk ek op 6 weke

Mom and Caroline


Eerste foto van Carla en Caroline

Hands and Feet



Monday, August 14, 2006

Pretty in pink


Caroline se 6 weke check-up. Dr is baie tevrede, sy weeg nou 4.8kg en het al 2 cm gegroei. Haar kop omtrek het ook vermeerder wat bewys haar brein is besig om te ontwikkel. Ons het die naweek ook ons eerste regte glimlag gekry - nog 'n mylpaal.

Saturday, August 05, 2006

Dad's favourite pictures



Happy One Month Birthday, Caroline.

Caroline en Kenneth se pinkie het 'n besonderse verhouding - laat nag is dit al wat haar kan kalmeer.

Caroline dink haar Pa is baie snaaks met al die fotos wat hy so op haar verjaarsdag van haar geneem het.

Moet ek nou met die playgym speel of eerder met Oom Cobus se Harrods teddiebeer - moeilike keuse se vroeg in my lewe.

Money matters



Dad teaching Caroline money matters on her first month birthday.

Dankie Oom Cobus en Hannah



Dankie Oom Cobus en Hannah vir my pragtige persente uit London - Ma vertel my dis baie ver van hier af.

Reg vir die koue weer



Caroline reg vir die koudste week wat ons in 'n lang tyd gehad het.


"Niemand het vir my genoem dat dit so koud buite my ma gaan wees nie!"

Dis beter - my PA kan alles regmaak - ook die koue!

Tuesday, August 01, 2006

Badtyd



Caroline se eerste bad in die hospitaal.

Sy geniet dit baie meer by die huis.

Aan die gesels



Praat al klaar met haar hande net soos haar ma.