Pattisons

Saturday, August 05, 2006

Dad's favourite pictures



Happy One Month Birthday, Caroline.

Caroline en Kenneth se pinkie het 'n besonderse verhouding - laat nag is dit al wat haar kan kalmeer.

Caroline dink haar Pa is baie snaaks met al die fotos wat hy so op haar verjaarsdag van haar geneem het.

Moet ek nou met die playgym speel of eerder met Oom Cobus se Harrods teddiebeer - moeilike keuse se vroeg in my lewe.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home