Pattisons

Monday, August 14, 2006

Pretty in pink


Caroline se 6 weke check-up. Dr is baie tevrede, sy weeg nou 4.8kg en het al 2 cm gegroei. Haar kop omtrek het ook vermeerder wat bewys haar brein is besig om te ontwikkel. Ons het die naweek ook ons eerste regte glimlag gekry - nog 'n mylpaal.

1 Comments:

  • At 7:27 AM, Blogger Pieter & Karin said…

    Ons is bly sy is gesond :-)

    Onthou om haar nou mooi te leer om te sĂȘ "Ja goed, oom PW"

     

Post a Comment

<< Home